L'Internationale
Eugène PottierAFRIKAANS / AFRIKAANS | |
Compagni avanti, il gran Partito noi siamo dei lavoratori. Rosso un fiore in petto c'è fiorito una fede ci è nata in cuor. La Anarquía ha de emanciparnos de toda la explotación El comunismo libertario será nuestra redención So come comrades rally! And the last fight let us face. The Internationale unites the human race! So come comrades rally! And the last fight let us face. The Internationale unites the human race! Laßt los die Hebel der Maschinen zum Kampf heraus aus der Fabrik. Dem Werk der Zukunft wolln wir dienen der freien Räterepublik. Crie : «À bas le révisionnisme, À bas les mystificateurs, Vive le marxisme-léninisme Notre idéal libérateur ! Questo pugno che sale questo canto che va è l'Internazionale un'altra umanità. Questa lotta che uguale l'uomo all'uomo farà, è l'Internazionale. Fu vinta e vincerà. | Die Internasionale Staan op! Verworpes van die wêreld Staan op! Uit boeie van jul waan So magtig dreun die stem van rede en 'n nuwe dag breek aan Ons boesems buig voor geen geloof meer Ons baar geen slawe vir die kerk Ons staan nou enig en berade Ons gemeenskap maak ons sterk Skou'-aan-skouer in die suide spel ons die toekoms uit Die internasionale mensdom staan gelyk Skou'-aan-skouer in die suide spel ons die toekoms uit Die internasionale mensdom staan gelyk! Nee! Geen messias kan ons ophef en geen gerustheid kan ons baat Slegs self kan ons die kettings afgooi van gierigheid en haat Ellende, honger kom tot einde die aardse diewe sal moet vort Soldate skaar hul by die stakings oorlog ewig opgeskort Skou'-aan-skouer in die suide spel ons die toekoms uit Die internasionale mensdom staan gelyk Skou'-aan-skouer in die suide spel ons die toekoms uit Die internasionale mensdom staan gelyk! |