Nkosi sikelel' iAfrika
Enoch SontongaOriginal | La versione corrente in Afrikaans |
NKOSI SIKELEL' IAFRIKA | SEEN ONS HERE HOD, SEEN AFRIKA |
Nkosi sikelel' iAfrika Maluphakanyisw' uphondo lwayo, Yizwa imithandazo yethu, Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo. | Seen ons Here God, seen Afrika, Laat sy mag tot in die hemel reik, Hoor ons as ons in gebede vra, Seen ons in Afrika, Kinders van Afrika. |
Morena boloka setjhaba sa heso, O fedise dintwa la matshwenyeho, O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso, Setjhaba sa South Afrika - South Afrika. | Daal neer o Gees, Heilige Gees, Daal neer o Gees, Heilige Gees, Kom woon in ons, Lei ons, O Heilige Gees. |
Uit die blou van onse hemel, Uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes, Waar die kranse antwoord gee, | Hou U hand o Heer oor Afrika, Lei ons tot by eenheid en begrip, Hoor ons as ons U om vrede vra, Seen ons in Afrika, Kinders van Afrika. |
Sounds the call to come together, And united we shall stand, Let us live and strive for freedom, In South Africa our land. | Seen ons Here God, seen Afrika, Neem dan nou die boosheid van ons weg, Maak ons van ons sonde ewig vry, Seen ons in Afrika, Kinders van Afrika. |