Lingua   

L'Internationale

Eugène Pottier
Pagina della canzone con tutte le versioni


ALBANESE / ALBANIAN
DIE INTERNASIONALE

Staan op! Verworpes van die wêreld
Staan op! Uit boeie van jul waan
So magtig dreun die stem van rede
en 'n nuwe dag breek aan
Ons boesems buig voor geen geloof meer
Ons baar geen slawe vir die kerk
Ons staan nou enig en berade
Ons gemeenskap maak ons sterk

Skou'-aan-skouer in die suide
spel ons die toekoms uit
Die internasionale
mensdom staan gelyk
Skou'-aan-skouer in die suide
spel ons die toekoms uit
Die internasionale
mensdom staan gelyk!

Nee! Geen messias kan ons ophef
en geen gerustheid kan ons baat
Slegs self kan ons die kettings afgooi
van gierigheid en haat
Ellende, honger kom tot einde
die aardse diewe sal moet vort
Soldate skaar hul by die stakings
oorlog ewig opgeskort

Skou'-aan-skouer in die suide
spel ons die toekoms uit
Die internasionale
mensdom staan gelyk
Skou'-aan-skouer in die suide
spel ons die toekoms uit
Die internasionale
mensdom staan gelyk!

INTERNACIONALE

Ngrihuni ju o të munduar
ju te uret skllevër anë e mbanë
na buçet gjaku i turbulluar
s'duam padronë dhe tiranë.
Botën mizorë në do ta shkaterrojmë
që nga themelet e pastaj
me duart tona do të ndertojmë
botën e re në vend të saj.

Është lufta finale
vendimtarë mbi dhe
Internacionale
do jete botë e re.
Është lufta finale
vendimtarë mbi dhe
Internacionale
do jete botë e re.


Pagina della canzone con tutte le versioni

Pagina principale CCG


hosted by inventati.org